n internasionale jaar van gebed vir Marokkos

Prayer Guide


Week 1

Die Woord van God

Verbeel  jou ‘n lewe sonder ‘n Bybel  in ‘n taal wat jy kan lees. 
 
week 2

Gestremde Persone

Tien persent van die bevolking, sowat drie miljoen Marokkane, is gestrem. 
 
week 3

Casablanca

Sien in jou verbeelding ‘n groot, groeiende stad met ses miljoen inwoners.
 
week 4

Tegnologie

Marokko is ‘n veranderende gemeenskap weens die onlangse vooruitgang in tegnologie en die groeiende aantal mense in die middelklas.
 
week 5

Kinders

Kinders is baie belangrik in Marokko en word met deernis en liefde behandel,
 
week 6

Sahara

‘n Groot yl bevolkte woestyn verbind die suidelike en oostelike grense van die hedendaagse Marokko. 
 
week 7

Stede & Platteland

Abdulah was terug waar hy begin het.  Wat gaan hy doen?
 
week 8

Islamitiese Gewoontes

Wanneer jy ‘n taxi betree, sal jy die hand van die Fatima simbool onmiddellik in die motor opmerk.
 
week 9

FES

Gevestig in die agste eeu as die eerste Islamitiese dorp,
 
week 10
Operasie Transito
Ons stryd is nie ‘n vleeslike stryd nie. 
 
week 11

Familiewaardes

Familie is die hoeksteen van die Marokkaanse gemeenskap. 
 
week 12

Korrupsie

Dit lyk dit asof die familie se oes tot mislukking gedoem is as gevolg van ‘n tekort aan reën.  Jy het geen werk nie en slegs een van jou twee broers beskik oor ‘n inkomste.
 
week 13

Marokkaanse Jode

Marokko is die enigste arabiese land wat 'n Joodse gemeenskap van enige grootte bewaar het. 
 
week 14

REëN

Marokko het 'n voortdurende droogtesiklus wat die land gereeld teister. 
 
week 15

Tangiers

As die poort tot Afrika en die kulminasiepunt van twee oseane was Tangiers 'n belangrike handelspos van die Fenisiërs.
 
week 16

Mure

Mure simboliseer vrees.  In die vorige eeue het Marokkaanse sultans massiewe mure rondom Fes,
 
week 17

Geletterdheid

Ten spyte van 'n voortdurende program om nuwe skole te bou en van kinders te vereis om dit by te woon,
 
week 18

Marokkaanse mans

In Marokko kan die lewe vir mans baie uitdagend wees. 
 
week 19

Ekonomie

Die Marokkaanse ekonomie maak al vir eeue lank staat op die landbou. 
 
week 20

Essaouira

Essaouira is gelee aan die Atlantiese kus direk wes van Marrakesh. 
 
week 21

Sentraal-Atlas Berbers

Halima was die dogter van ‘n skaapwagter van die Ait Abbas stam. 
 
week 22

Die Tradisionele en die Moderne

Die vroue het teen vyfuur die middag kom aan die een kant van die groot saal begin bymekaar om hulle partytjie te geniet.
 
week 23

Vrees

Hy was ‘n paar dae oue onrustige baba. 
 
week 24
Vroue
Beroepsvroue, geklee in minirompe, stap sy aan sy met vriendinne wat tradisionele jellabas met kappies dra. 
 
week 25

Islam – Geloof en Gewoontes

Islam sluit baie oortuigings in wat ideaal is vir vrugbare gesprekvoering tussen gelowes.
 
week 26

Tetouan

Tetouan is in ‘n groen omgewing, wat meer reënval as die res van Marokko kry, geleë. 
 
week 27

Koninkryk

Marokko is ‘n konstitusionele monargie met die klem op monargie. 
 
week 28

Jebala Berbers

Die Jebala Berbers is die oorspronklike inwoners van die noordwestelike deel van Marokko.
 
week 29

Gehalte van Lewe

“As jy geld het, is daar geen ander plek om te bly soos in Marokko nie!”
 
week 30

Kerkplanting

Marokkane kom na die Here toe! 
 
week 31

Agadir

Gedurende 1960 is die poort na die woestyn, Agadir, feitlik totaal deur ‘n aardbewing vernietig. 
 
week 32

Geregtigheid

Marokko  het ‘n groot slag geslaan! 
 
week 33

Buitengewone Mark

Terwyl ons deur die ou stad (medina) stap op soek na ‘n paar herdenkings,
 
week 34

Studente

Nawal was ‘n student wat na God gesoek het. 
 
week 35

Rifi Berbers

Van al die Berbers is die een en halwe miljoen vyandige Rifi (ree-fee)
 
week 36

Ramadan

Die daaglikse roetine verander handomkeer wanneer die nuwe maan sigbaar raak na sonsondergang op die eerste dag van die Islamitiese luniêre maand van Ramadan.
 
week 37

Oos & Wes

Marokko staan bekend as die Arabiese nasie wat die verste wes geleë is en daarom staan Marokko dan ook in arabies bekend as “Maghreb”,
 
week 38

Marrakech

Die naam “Marokko” is afgelei van Marrakech, en so ook het hierdie stad en die nasie sinonieme geword vir besoekers oor die eeue heen.
 
week 39

Landbou

“Boerdery, soos die huwelik, is deur geloof.” – Arabiese slagspreuk
 
week 40

Huwelik en Familie

Marokko is ‘n familiegeoriënteerde kultuur.
 
week 41

Vervolging

Die tafel is vir ete gedek, maar vir Amos is daar nie ’n bord gedek nie. 
 
week 42

Musiek

Marokko het 'n ryk musikale erfenis van een generasie na die ander oorgedra. 
 
week 43

Musiek

Marokko het 'n ryk musikale erfenis van een generasie na die ander oorgedra. 
 
week 44

Die Bergbewoners

Anders as in die meeste plekke is dit in Marokko so dat die laagste inkomstegroep van die bevolking in die hoogste dele van die land woon. 
 
week 45

Rabat & Sale

Hierdie tweelingstede is geleë aan weerskante van die Bou Regregrivier waar dit in die see uitmond.
 
week 46

Generasies

Muhammed en Khadija is die ouers van vyf volwasse kinders. 
 
week 47

Gasvryheid

Een aand, terwyl ek besig was om in te pak vir ‘n besoek aan ons eie land, het my man huistoe gekom en gesê dat sy vriend,
 
week 48

Handwerk

Ten spyte van toenemende kompetisie van fabrieksvervaardigde produkte,
 
week 49

Deurbraak

Dit was omtrent in 1994 wat drie nuwe Christene bymekaar was in die huis van ’n buitelander. 
 
week 50

Die Ishilhayn

Dit is die naam van die grootste groep onder die Berbers van Marokko. 
 
week 51

’n Begrafnis

Vandag het ek weer ’n groep Marokkaanse
 
week 52

Verdwyn of Oorwin

Mense verwys gewoonlik na Noord-Afrika as die wêrelddeel waar die kerk verdwyn het. 
 


arise shine morocco